In hierdie module maak ons kennis met die wortels van Hebreeuse woorde. Van hier beweeg ons aan na algemene sinne asook ‘n basies gesprek in Hebreeus. Ons kyk na tyd in Hebreeus en staan dan stil by die verskil tussen manlik en vroulik in die taal. Ons leer ook dat die woorde geloof, hoop en liefde baie spesiale betekenisse het in Hebreeus. Om mee af te sluit, ontleed ons die idioom “Ek is die weg, die waarheid en die lewe…”

To view this video you need to sign up for a subscription and log in.

Log In

Sign Up