In hierdie module begin ons om Psalm 133:1 woord vir woord te ontleed en leer ons hoe spesiaal die Hebreeuse taal in die Byble is. Ons leer ook werkwoorde en naamwoorde en die verskillende manlike en vroulike verbuigings daarvan. Hoe sit ons naamwoorde en byvoeglike naamwoorde saam? Ons hanteer ook die verskeie kleure in Hebreeus en eindig af met ‘n paar reëls in hierdie kosbare taal. Ons eindig die module af met ‘n bietjie Hebreeus uit die Bybel.

To view this video you need to sign up for a subscription and log in.

Log In

Sign Up