In hierdie module begin ons tel en syfers leer in Hebreeus. Met ‘n basiese woordeskat in plek, leer ons hoe om vrae, soos byvoorbeeld “hoe oud is jy?” of “wat is dit?”, in Hebreeus te vra. Ons fokus ook op voorvoegsels en persoonlike voornaamwoorde in Hebreeus. Om mee af te sluit, kyk ons na die naam van ons Hemelse Vader.

To view this video you need to sign up for a subscription and log in.

Log In

Sign Up