In hierdie module leer ken ons die Hebreeuse alfabet, die Aleph-Bet. Met die Aleph-Bet onder die knie, leer ons dan lees en skryf in Hebreeus. Ons leer ook ons eerste nuwe Hebreeuse woorde en kyk na die numeriese waarde van woorde asook die taal self. Laastens leer ons Genesis 1:1 in Hebreeus en ontleed ons hierdie Skrif vanuit ‘n Hebreeuse taal perspectief.

To view this video you need to sign up for a subscription and log in.

Log In

Sign Up