Diegene wat al in Israel was, het beslis ‘n verskeidenheid Mezuzas in verskillende vorms en groottes gesien by sommige van die poorte in die Ou Stad en by al die ingange van die Joodse huise en instellings. Vind ons iets in die Bybel om te verduidelik waarom Jode hierdie silindriese voorwerpe gebruik? Kan daar ‘n opdrag in die Bybel in hierdie waardevolle Bybelse element vir ons as gelowiges in Yeshua, die Messias, verborge wees? Kan ons die Mezuza gebruik om ons aan iets spesifieks te herinner en kan ons deur die Mezuza meer oor die Heilige Gees leer?

Buy

R199 ca. €12
To view offline, purchase a digital copy of this teaching.