Jeremiah 29:11 “Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie onheil nie, om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee”. Hierdie oorwinningslewe is moontlik wanneer God se teenwoordigheid in ons lewens geopenbaar word. Hoe moet ons leef om so woonplek van die Vader te wees waarin hierdie oorwinningslewe moontlik is? Ons kyk na die lewe van Josua om daaruit te leer hoe om die vrug van die beloofde land raak te sien in plaas daarvan om in reaksie op die reuse te leef.

Dieser Titel ist derzeit nur in Englisch (Afrikaans) ohne deutsche Untertitel. Wenn du wirklich an dieser Lehre interessiert bist und möchtest, dass wir sie in unsere Liste der Lehren aufnehmen, die ins Deutsche übersetzt und mit Untertiteln versehen werden müssen, dann sende uns gerne über unser Kontaktformular eine Nachricht mit den Titel in den Nachrichtenbereich. Wir können nicht versprechen, dass es innerhalb eines festgelegten Zeitraums übersetzt wird. Wir können nur sagen, dass es eine höhere Priorität als die anderen Lehren bekommen wird. Vielen Dank!

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy