Lentekamp ZOOM Konferensie
10 – 12 September 2021

Ons het ‘n onbeskaamde hoop deur Yeshua ons Messias. Dit is ‘n hoop wat ons dryf om aktief te glo, om te wag terwyl ons luister en doen
en om met ander mense te deel, waarin ons glo en in WIE ons glo. Hierdie hoop is nie iets waar ons moet wonder of dit ooit vervul gaan word nie.
In hierdie hoop van ons is daar nie ruimte vir vrees en twyfel nie. Dit is ‘n hoop wat vir ons moed en vrymoedigheid gee en ons nooit beskaamd sal teruglaat nie.

Dit is ‘n Hoop waarop ons mag vertrou…