In Exodus 30:7-8 lees ons oor die wierook altaar: „En Aäron moet daarop reukwerk van speserye aan die brand steek; elke môre as hy die lampe regmaak, moet hy dit aan die brand steek. En as Aäron teen die aand die lampe opsteek, moet hy dit aan die brand steek as ‘n voortdurende reukwerk voor die aangesig van die HERE in julle geslagte.“ Dit was toe, toe die tabernakel nog gestaan het en daarna die tempel, maar wat van ons dag en tyd? Is daar ‘n dieper betekenis en gebruik in wierook en die speserye wat daarvoor gebruik word vir ons as gelowiges? Sluit by ons aan en vind uit wat jy persoonlik uit wierook kan leer …

Buy

R199 ca. €12
To view offline, purchase a digital copy of this teaching.