Shofars is beskikbaar in verskillende vorms en groottes van ‘n verskeidenheid antilope, ramme en steenbokke. As hulle geblaas word, kom verskillende geluide na vore. Wat sê die Bybel oor shofars en waar lees ons dit vir die eerste keer in die Skrif? Word dit as musiekinstrumente gebruik of om oorloë en gevegte aan te kondig? Het die blaas van die ramshoring miskien ‘n profetiese gebruik vir ons as gelowiges, en indien wel, wat verklaar ons as ons dit gebruik? Selfs al het jy ‘n shofar en gebruik dit, nooi ons jou om saam met ons meer oor hierdie Bybelse element uit te vind.

Buy

R199 ca. €12
To view offline, purchase a digital copy of this teaching.