Die Bybel sê spesifiek vir ons dat die menorah van suiwer goud gemaak was en dat die menorah elke dag en elke nag moes aan wees om lig te gee. Ons weet ook dat dit die enigste bron van lig in die tabernakel was! Die priesters het die lig nodig gehad sodat hulle God in die heiligdom kon bedien. Maar wat het dit met jou en my te doen? Daar is immers geen fisiese tabernakel en geen fisiese tempel meer nie … Of is daar ‘n tempel? En moet die lig in die tempel steeds voortdurend skyn?

Buy

R199 ca. €12
To view offline, purchase a digital copy of this teaching.