Die eerste keer dat ons oor hierdie twee spesifieke Bybelse elemente as een element lees, is wanneer Abram en Melchisedek mekaar in Genesis 1 ontmoet. In die Nuwe Testament sien ons Yeshua wyn en brood gebruik by die sogenaamde ‚Avondmaal‘. Is daar ‘n verskil tussen ‘brood en wyn’ en ‘wyn en brood’? En wat van die element van die brood op sigself en die element van die wyn op sigself? Is hierdie elemente relevant vir my geestelike wandel met Abba Vader?