Bybelse elemente is daar vir ‘n baie spesifieke rede. Dit herinner ons daaraan om God lief te hê en om God te gehoorsaam. God self gebruik tekens as herinneringe, soos die reënboog of die sabbat. Hy gee ons ook die opdrag om dinge te onthou en aanmanings te gebruik. Mag u geseënd wees in u persoonlike verhouding met ons Abba Vader, terwyl u die elemente wat u gebruik het om u geloof uit te druk, van naderby beskou. Is hulle Bybels en herinner hulle u daaraan om Hom lief te hê en Hom te gehoorsaam? Of is dit ‘n afleiding?

Buy

R199 ca. €12
To view offline, purchase a digital copy of this teaching.