Welkom by ons Hebreeuse aanlyn kurses met Tiaan Nel. Ons vertrou dat jy hierdie leer ervaring sal geniet.
Welkom! Dankie dat ons hierdie pad saam met jou kan stap!
Hierdie week kyk ons na die letters. Ons lees en skryf en oefen ons eerste woorde.
Hierdie week leer ons hoe om ons name te skryf en kyk na ’n paar wenke ivm die lees en skryf van Hebreeus.
In hierdie les leer ons hoe om ons self voor te stel en te vra: ‚Wie is jy?‘
Dis al ons vierde week saam! Is dit nie wonderlik hoe God ons brein gemaak het nie? Die vreemde letters begin ewe skielik sin maak, en nou sien ons self dat Hebreeus nie moeilik is nie.
’n splinternuwe Bybelvers.
Ons begin hierdie week se les met hersiening en gaan dan aan met maklike sinnetjies, nuwe werk- en vraagwoorde, teenoorgesteldes en ‘n Bybelvers. Geniet die les!