N Hele generasie trek uit Egipte oppad na hulle beloofde land. Uit daardie generasie gaan slegs twee mans die Beloofde Land binne. Hierdie twee manne het beslis n geheim geken wat hulle laat uitstyg het in deurbrake wat ander nie ervaar het nie. Die geheim van Joshua en Kaleb was n gemoed wat vernuwe was om nie langer in slawerny te leef nie, maar om deur te breek in heerskappy. Maar hoe het hulle hierdie vernuwing reggekry?

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy