Die belangrikste geestelike byeenkoms in die lewe van enige Jood is die sabbatmaaltyd op ‘n Vrydagaand. Die gesin is die kern van die Joodse lewe en die sabbatmaaltyd op Vrydagaand is die hoogste vorm van hierdie uitdrukking. By hierdie maaltyd word die vrou en die moeder van die huis geeer, die kinders word geseën en die deelnemers sal hul gevoelens deel en die Skrif sowel as hul ervarings word bespreek. In hierdie praktiese handleiding wys ons hoe u hierdie weeklikse fees kan beleef terwyl u die beginsels van Shabbat en die gebruike waaruit die maaltyd ontwikkel het, leer.

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy