Ons vind die beginsel van verbonde dwarsdeur die Skrif en, sien dat God ernstig is oor verbonde. Een van die kosbaarste verbonde is die Huweliksverbond. Hierdie studie sal jou lei tot ‘n beter begrip van die huweliksverbond. Dit sal jou leer hoe om God te behaag en om Sy visie vir die huwelik te vervul. Dit sal jou lewe verryk soos wat Sy teenwoordigheid in jou huwelik ervaar terwyl jy een word met jou aardse huweliksverbondgenoot.

Buy

Log In

Sign Up