Regdeur die Skrif sien ons voorbeelde wat God ingestel het, wat ons leer hoe God met die mens omgaan. Een van hierdie voorbeelde is die agt Hebreeuse Feeste wat God ingestel het. Gestoor in hierdie feeste is die beginsels wat ons verhouding met ons Hemelse Vader regeer. Elk een van hierdie feeste skilder n aspek van wat ons verlossing deur die Messias is.

Buy

Log In

Sign Up