Die grootste geheim van n vervulde geestelike lewe is om balans te handhaaf. Dit is egter ook ons grootste uitdaging. Die werklike balans le opgesluit daarin om die Waarheid van die Woord as n openbaring deur die Gees van God te leef. Hierdie lewe word geopenbaar in hoe ons God aanbid in ons daaglikse lewe. Die kennis van die Woord word LEWE wanneer dit vir ons n openbaring word.

Buy

Log In

Sign Up