Die mense met wie jy assosieer het n baie groot invloed op jou lewe.  Wanneer jy in jou geestelike lewe wil groei is dit veral belangrik dat jy tyd spandeer met mense wat jou in die geloof kan opbou. Kom ervaar saam hoe om soos die geloofs manne van die Woord verander te word in jou denke.  Ervaar hoe die Vader jou sien en leer hoe om deur te breek in oorwinning.

Buy

Log In

Sign Up