Glo jy dat ons in die Eindtyd is? Leef jy daarvolgens?  Is jy bereid om die offerande te bring wat nodig is op die pad van gereedmaking?  Hierdie omvattende reeks is van onskatbare waarde en bevat vrymakende waarhede oor die vrugbare lewe wat die Bruid van die Messias in hierdie tyd profeties moet leef.  Leer hoe om terug te stap in die heerlikheid en teenwoordigheid – die beeld – van God.  As jou begeerte ’n intieme verhouding met die Koning is, dan is hierdie reeks ’n moet!

Buy

Log In

Sign Up