Die mense in jou gemeenskap mag dalk nooit hul Bybel lees nie, maar hulle “lees” jou daagliks! Dit is nie wat ons vir mense se, die pamflette wat ons uitdeel of die dienste wat ons hou wat werklik n impak in ons gemeenskap sal maak nie. Ek en jy is n lewende brief, geskryf deur die hand van God, wat elke dag gelees word deur die mense rondom ons. Hoe kan ons, ons lewens inrig sodat diegene rondom ons die realiteit van wie Yeshua is in ons kan “lees”? Hoe leef ons hierdie werklikheid dag tot dag uit in ons gemeenskappe?

Buy

Log In

Sign Up