In die boek van Haggai is ‘n profetiese boodskap opgesluit wat spesifiek van toepassing is vir ons in die tyd waarin ons lewe en die gebeure wat rondom ons gebeur. Haggai profiteer van twee skuttings wat gaan plaasvind in die aardse en hemelse koningkryke. Dit wat in die wêreld gebeur gaan ook in die Kerk gebeur. Ons as gelowiges moet n paradigma skuif ondergaan sodat ons gereed kan wees vir dit wat voorlê. Hoe maak ons gereed vir die skuddings wat kom.

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy