Ons hoor oral van ‘n globale ekonomiese ineenstorting. Mense tref allerhande voorsorg om vir hierdie tyd voor te berei. Ons geld het geen waarborge nie. Daar is geen beloftes vir ons op die note van hierdie wereld nie. Wat sal met ons gebeur indien die wereld se geldeenhede niks beteken nie? Sal ons sit en wag om te kyk wat gebeur of is daar ‘n manier om onsself voor te berei? Wat is die uitweg? Waar vind ons die antwoorde? Waar stoor ons ons sekuriteit as dit nie in die bank kan sit of in bates wat ons vir onsself opgegaar het nie? Die Woord van God gee vir ons al hierdie antwoorde en die weg na ‘n sekuriteit wat nooit faal nie.

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy