Telkemale hoor ons hoe mense se dat hulle God vertrou het vir iets, maar dan tot hul teleurstelling nie ontvang het waarvoor hull God vertrou het nie. Dit is dus belangrik dat ons verstaan presies waarop ons geloof rus en hoekom ons God wel kan vertrou. Geloof is gegrond op n oortuiging aangaande dit wat God gese het. Ons geloof rus op n volle oortuiging dat Hy ook dit kan doen wat Hy beloof het. Ons moet tot hierdie punt van rus in ons geloof kom om so ons oortuiging te voltooi dat God in staat is om te doen wat Hy beloof het.

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy