Volgens die Woord van God is die mens na Sy beeld geskape en het God ons opdrag gegee om te heers vanuit hierdie posisie. Die vraag is wie se beeld word geopenbaar deur jou besluite op aarde? Leer hoekom kennis van die Hebreeuse kultuur van onskatbare waarde is vir die Bruid. Is jy ‘n toeskouer of ‘n discipel?

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy