Die vraag of ons vry is van die wet en nou slegs onder die genade leef bly n onafgehandelde hoofstuk in die meeste mense se gemoed. Aan die een kant se Yeshua dat elkeen wat nie die wet onderhou of ander leer oor die belangrikheid daarvan nie, die geringste in die Koninkryk genoem sal word. Aan die ander, verkondig Paulus oenskynlik dat dit slegs genade is. Hoe balanseer ons hierdie lewe wat ons ontvang as gevolg van Messias deur die wet en genade as twee kante van dieselfde muntstuk te ervaar?

Once-off Donation

Monthly Donation

Donate via Bank Transfer

Download Teaching

Buy